Tuis » Lekker » Humor & grappe » Nog 'n grappie
Nog 'n grappie [boodskap #72254] |
Tue, 21 January 2003 18:33  |
Pieter[3]
Boodskappe: 14 Geregistreer: January 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gatiep stap verby Meraai wat 'n vreeslike stywe broek aanhet. Hy vra:
"Meraai, is djy nie bang vir Fauna en Flora nie" ? , Sy se , "Nei nou hoe
dan nou Gatiep"? , waarop Gatiep se , "maar djy wurre djaai parratjie darem
te vreeslik"
|
|
|
|
Re: Nog 'n grappie [boodskap #72265 is 'n antwoord op boodskap #72254] |
Wed, 22 January 2003 08:08   |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ha ha, laat my dink aan die ouetjie, waar Gatiep en Meraai staan en
visvang toe hulle Fauna en Flora aangestap sien kom.
"Gou, steek die vis onder jou rok weg!" sê Gatiep. "Maar wat van die
stank?" vra Meraai. Gatiep: "Toemaar, druk net die visse se neuse
toe."
"Pieter"
> Gatiep stap verby Meraai wat 'n vreeslike stywe broek aanhet. Hy vra:
> "Meraai, is djy nie bang vir Fauna en Flora nie" ? , Sy se , "Nei nou hoe
> dan nou Gatiep"? , waarop Gatiep se , "maar djy wurre djaai parratjie darem
> te vreeslik"
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Tue Apr 01 20:33:22 UTC 2025
|