Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kluis
kluis [boodskap #128469] Sa., 23 November 2019 09:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26424
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
'n Ou kluis.
'n Ou kluis.
kluis
Afbreking: kluis


Selfstandige naamwoord: kluis
Meervoud: kluise
Verkleinwoord: kluisie
Meervoud van verkleining: kluisies

Betekenis:
• 'n Sterk, beveiligde kas of ruimte waarin 'n mens waardevolle of gevaarlike items bêre; kas wat teen inbraak en brand beveilig is.

Gebruik:
• Vuurwapens wat nie onder jou direkte beheer is nie moet in 'n kluis toegesluit word.
• Geld, belangrike dokumente en ander sieraad word in kluise bewaar.

Sinoniem:
• brandkas
• brandkluis

Vertaling:
Engels: safe, vault
Nederlands: kluis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klop
Volgende onderwerp: knik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Sep. 09 20:26:59 UTC 2026