| kenmerk [boodskap #128397] |
So., 17 November 2019 14:26 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 25490 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kenmerk
Afbreking: ken•merk
Selfstandige naamwoord: kenmerk
Meervoud: kenmerke
Verkleinwoord: kenmerkie
Meervoud van verkleining: kenmerkies
Betekenis:
• 'n Karakteristieke eienskap wat iets of iemand van ander onderskei.
Gebruik:
• Reproduksie is die belangrikste kenmerk van 'n vleisbeeskudde.
• Een van die kenmerke van 'n goeie leier is duidelike kommunikasie.
Vertaling:
Engels: characteristic, trait, feature, distinguishing mark
Nederlands: kenmerk
Werkwoord: kenmerk
Verlede tyd: het gekenmerk
Betekenis:
• Dit wat eie aan iets of iemand is en uitkenning moontlik maak.
Gebruik:
• Groot werkloosheid kenmerk die ekonomiese depressie van die 1930's.
Vertaling:
Engels: to characterizes
Nederlands: kenmerken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|