Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalm
kalm [boodskap #128385] Sa., 16 November 2019 17:23
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26402
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
kalm
Afbreking: kalm


Byvoeglike naamwoord: kalm
Vergrotende trap: kalmer
Oortreffende trap: kalmste
Attributief: kalm
Partitief: kalms
Intensief: doodkalm

Betekenis:
• Wat stil en rustig is; sonder opwinding of beroering.

Gebruik:
• Bly kalm, ons gaan nou braai.

Spreekwoord:
• So kalm soos 'n (dagga)walm. [Besonder kalm.]

Sinoniem:
• bedaard
• gerus
• rustig

Antoniem:
• onstuimig
• ontsteld

Afgelei:
• kalmheid
• kalmeer
• kalmte

Vertaling:
Engels: calm, cool, quiet, collected, composed
Nederlands: kalm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kaartjie
Volgende onderwerp: kam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Sep. 08 13:03:47 UTC 2026