Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » interaksie
- interaksie [boodskap #128359] Thu, 14 November 2019 10:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21258
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
interaksie
Afbreking: in•ter•ak•sie


Selfstandige naamwoord: interaksie
Meervoud: interaksies

Betekenis:
• Onderlinge beïnvloeding; wisselwerking.

Gebruik:
• Sonder die nodige interaksie tussen die spelers kan 'n sokkerspan nie punte aanteken nie.

Afgelei:
• interaksiepatroon
• interaksieproses

Vertaling:
Engels: interaction
Nederlands: interactie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oblietjie
Volgende onderwerp: intern
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Feb 19 16:32:02 UTC 2025