Tuis » Taal » Woordeboek » instruksie
instruksie [boodskap #128355] |
Thu, 14 November 2019 09:17 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
instruksie
Afbreking: in•struk•sie
Selfstandige naamwoord: instruksie
Meervoud: instruksies
Verkleinwoord: instruksietjie
Meervoud van verkleining: instruksietjies
Betekenis:
• 'n Opdrag wat vir iemand sê wat om te doen; bevel.
• Beskrywing van hoe iets werk en hanteer moet word; aanwysing.
Gebruik:
• Ons het instruksie gekry om nie saam met vreemde mense in 'n kar te klim nie.
• Lees die instruksies voordat jy die vlieër bou.
Afgelei:
• instruksiegewer
• instruksiemedium
• instruksiepamflet
Vertaling:
Engels: instruction, order
Nederlands: instructie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:34:51 UTC 2025
|