Tuis » Taal » Woordeboek » inhoud
inhoud [boodskap #128350] |
Thu, 14 November 2019 07:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inhoud
Afbreking: in•houd
Uitspraak: /ˈən.ɦœu̯t/
Selfstandige naamwoord: inhoud
Meervoud: inhoude
Betekenis:
• Dit wat 'n houer bevat of wat dit kan bevat.
• Waaroor iets gaan.
Gebruik:
• Sy skud die inhoud van haar handsak op die toonbank uit.
• Dis 'n pragtige voorblad, maar die inhoud van die boek is maar droog.
Afkorting:
• inh.
Afgelei:
• inhoudelik
• inhoudsopgawe
Vertaling:
Engels: contents, capacity, volume
Nederlands: inhoud
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:37:43 UTC 2025
|