| hut [boodskap #128313] |
So., 10 November 2019 19:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Vissershut langs 'n dam.
hut
Afbreking: hut
Selfstandige naamwoord: hut
Meervoud: hutte
Verkleinwoord: hutjie
Meervoud van verkleining: hutjies
Betekenis:
• 'n Eenvoudige huisie van hout, klip of klei.
Gebruik:
• Ons het die vakansie in 'n hut in die berge deurgebring.
Hiponiem:
• skihut
• vissershut
Afgelei:
• hutbewoner
• hutgenoot
• huthuis
• hutwoning
Vertaling:
Engels: hut
Nederlands: hut
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|