Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » houer
houer [boodskap #128311] So., 10 November 2019 15:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26830
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
houer
Afbreking: houer


Selfstandige naamwoord: houer
Meervoud: houers
Verkleinwoord: houertjie
Meervoud van verkleining: houertjies

Betekenis:
• 'n Hol voorwerp waarin 'n mens iets anders kan hou.
• Wat iemand besit; deur hom of haar gehou word.

Gebruik:
• Plaas die meel in die blou houer.
• Wie is die houer van hierdie aandele?

Hiponiem:
• aandeelhouer
• inkhouer
• vraghouer

Afgelei:
• houerskip
• houertarief
• houertrein
• houervrag

Vertaling:
Engels: container
Nederlands: houder, container

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitbrei
Volgende onderwerp: huiswerk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Okt. 15 02:43:40 UTC 2026