Tuis » Taal » Woordeboek » staaksgewys
staaksgewys [boodskap #128307] |
Sun, 10 November 2019 07:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
staaksgewys
Afbreking: staaks•ge•wys
Byvoeglike naamwoord: staaksgewys
Attributief: staaksgewyse
Betekenis:
• (erfreg) In alle gevalle waarin plaasvervulling toegelaat word, geskied die verdeling ~.
Gebruik:
• Indien 'n erflater se broer oorlede (vooroorlede) is, erf die broer se kinders staaksgewys in sy plek.
Verwant:
• plaasvervulling
Vertaling:
Engels: stakewise, to succeed per stirpes
Nederlands: staaksgewijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:26:44 UTC 2025
|