| hoofstuk [boodskap #128304] |
Sa., 09 November 2019 19:23 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24135 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hoofstuk
Afbreking: hoof•stuk
Samestelling: hoof + stuk
Selfstandige naamwoord: hoofstuk
Meervoud: hoofstukke
Verkleinwoord: hoofstukkie
Meervoud van verkleining: hoofstukkies
Betekenis:
• Afdeling van 'n boek of verhaal. Die dele waarin boeke, toneelstukke en films opgedeel word.
Gebruik:
• Ons behandel die week hoofstuk twee van die handboek.
Afgelei:
• hoofstukindeling
Afkorting:
• hfst.
Vertaling:
Engels: chapter
Nederlands: hoofdstuk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|