Tuis » Taal » Woordeboek » orgaan
orgaan [boodskap #128291] |
Sat, 09 November 2019 12:30 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
orgaan
Afbreking: or•gaan
Uitspraak: /ɔrˈχɑːn/
Selfstandige naamwoord: orgaan
Meervoud: organe
Verkleinwoord: orgaantjie
Meervoud van verkleining: orgaantjies
Betekenis:
• Deel van 'n organisme wat uit weefsels bestaan wat 'n geheel vorm en 'n spesifieke funksie (of funksies) vervul.
• 'n Publikasie van 'n groep of organisasie waardeur hulle kommunikeer; spreekbuis.
Gebruik:
• Die vel is die grootste menslike orgaan.
• Die Kerkbode is die amptelike orgaan van die NG Kerk.
Hiponiem:
• ewewigsorgaan
• reukorgaan
• spraakorgaan
• tasorgaan
Afgelei:
• orgaanskenker
• orgaanversaking
Vertaling:
Engels: organ
Nederlands: orgaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:36:19 UTC 2025
|