Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Koninklike aantog" deur MARIA ROSSOUW
"Koninklike aantog" deur MARIA ROSSOUW [boodskap #12828] Ma, 23 Februarie 1998 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
KONINKLIKE AANTOG
Maria Rossouw

Geparadysd in jou arms
het jy die argitektuur
van die vreugde gebou.
Die katedraal van my liggaam
wag op jou.
Ek aanskou die grasie van jou aankoms.
Jy, koning,
op soek na jou troon
en jou kroon.
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Sadam en "UNCLE SAM".........
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 19:07:14 MGT 2024