Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opskorting
- opskorting [boodskap #128268] Thu, 07 November 2019 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21258
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
opskorting
Afbreking: op•skor•ting


Selfstandige naamwoord: opskorting
Meervoud: opskortings
Verkleinwoord: opskortinkie
Meervoud van verkleining: opskortinkie

Betekenis:
• 'n Tydelike staking of verdaging.

Gebruik:
• Die hof het bevind dat die opskorting van Britse parlement onwettig was.

Sinoniem:
• suspensie

Verwant:
• opskort

Vertaling:
Engels: suspension, delay
Nederlands: opschorting

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verrot
Volgende onderwerp: kors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Feb 19 16:32:05 UTC 2025