Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » triargie
triargie [boodskap #128262] Do., 07 November 2019 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24182
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
triargieë
Afbreking: tri•ar•gie


Selfstandige naamwoord: triargie
Meervoud: triargieë

Betekenis:
• 'n Groep van drie wat saam heers, of 'n land wat so regeer word.

Gebruik:
• Die Zuid-Afrikaansche Republiek was in die hande van die triargie Kruger, Pretorius en Joubert.

Sinoniem:
• driemanskap
• triumviraat

Vertaling:
Engels: triarchy
Nederlands: triarchie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: produseer
Volgende onderwerp: ketel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 20:39:23 UTC 2025