Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
noot
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
noot
[
boodskap #128255
]
Thu, 07 November 2019 08:49
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Musieknoot.
noot
Afbreking: noot
Uitspraak: /nʊə̯t/
Selfstandige naamwoord:
noot
Meervoud:
note
Verkleinwoord:
nootjie
Meervoud van verkleining:
nootjies
Betekenis:
• 'n Musiekgeluid of skrifteken vir 'n klank van sekere tydsduur en toonhoogte.
• Geld wat van papier gemaak is; papiergeld.
Gebruik:
• Daai
noot
was vals. Sy kan die hoë
note
sing.
• Ek het baie munte, maar net een
noot
in my beursie.
Spreekwoord:
• 'n
Noot
rek soos 'n voorslagriempie. ['n Noot langer rek as wat nodig is.]
Homofoon:
• nood (
haglike toestand
)
Afgelei:
• banknoot
• musieknoot
• nootvas
Vertaling:
Engels: note
Nederlands: noot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
lip
Volgende onderwerp:
nood
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:39:29 UTC 2025