Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
klei
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
klei
[
boodskap #128245
]
Wed, 06 November 2019 19:57
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Ou kleitablet.
klei
Afbreking: klei
Uitspraak: /kləi̯/
Selfstandige naamwoord:
klei
Meervoud:
kleie
Verkleinwoord:
kleitjie
Meervoud van verkleining:
kleitjies
Betekenis:
• Fyn, klewerige grond wat hard word as dit gebak word en waarvan bakstene en potte gemaak word.
Gebruik:
• Sand bestaan gewoonlik uit klein rotsblokkies, terwyl
klei
uit klein plaatjies bestaan.
Spreekwoord:
• Hy trap
klei
. [Rondval om uit die moeilikheid te kom.]
• Dit is 'n afgod met voete van
klei
. [Iets waarop jy nie kan staatmaak nie.]
Afgelei:
• kleiaarde
• kleiafsetting
• kleibaksteen
• kleigat
• kleigesteente
• kleigroef
• kleigrond
• kleihoudend
• kleiklip
• kleilaag
• kleilat
• kleilatgeveg
• kleilatoorlog
• kleimasker
• kleios
• kleipot
• kleitablet
• kleitrap
• messelklei
• pleisterklei
Vertaling:
Engels: clay
Nederlands: klei
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
leuen
Volgende onderwerp:
tiet
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:34:56 UTC 2025