Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
reus
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
reus
[
boodskap #128240
]
Wed, 06 November 2019 05:47
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Dawid teen die reus Goliat.
reus
Afbreking: reus
Uitspraak: /rɪøs/
Selfstandige naamwoord:
reus
Meervoud:
reuse
Verkleinwoord:
reusie
Meervoud van verkleining:
reusies
Betekenis:
• 'n Baie groot mens of 'n lid van die mitiese ras van buitengewoon groot mense.
• (
figuurlik
) Iets of iemand wat groter as die normale is.
Gebruik:
• 'n Sikloop is 'n wilde, woeste
reus
met net een oog.
• Hulle rol 'n
reus
van 'n klip uit die pad uit.
Antoniem:
• dwerg
Afgelei:
• reusagtig
• reuseboom
• reusebydrae
• reusedier
• reusegestalte
• reusegroei
• reusekrag
• reusestryd
• reusetaak
• reusewerk
Vertaling:
Engels: giant, colossus; gigantic, huge
Nederlands: reus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
kim
Volgende onderwerp:
boemelaar
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:28:49 UTC 2025