Tuis » Taal » Woordeboek » verbeelding
verbeelding [boodskap #128238] |
Wed, 06 November 2019 04:58 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verbeelding
Afbreking: ver•beel•ding
Uitspraak: /fərˈbɪə̯l.dəŋ/
Selfstandige naamwoord: verbeelding
Meervoud: verbeeldings, verbeeldinge
Verkleinwoord: verbeeldinkie
Meervoud van verkleining: verbeeldinkies
Betekenis:
• Konsepte, beelde of gebeure in die geestesoog oproep wat nie werklik is nie; wat iemand hom of haarself verbeel.
Gebruik:
• Sonder ons verbeelding sou ons nie mense gewees het nie, maar masjiene.
Sinoniem:
• fantasie
• hersenskim
Antoniem:
• werklikheid
Afgelei:
• verbeeldingloos
• verbeeldingryk
• verbeeldingskrag
• verbeeldingspel
• verbeeldingspeletjies
• verbeeldingsvermoë
• verbeeldingsvlug
• verbeeldingswêreld
Vertaling:
Engels: imagination
Nederlands: verbeelding
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:37:46 UTC 2025
|