Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koraalrif
koraalrif [boodskap #128230] Ma, 04 November 2019 06:20
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20239
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Koraalrif.
'n Koraalrif.
koraalrif
Afbreking: ko•raal•rif
Samestelling: koraal + rif
Uitspraak: /kʊə̯ˈrɑːlˌrəf/


Selfstandige naamwoord: koraalrif
Meervoud: koraalriwwe
Verkleinwoord: koraalrifie
Meervoud van verkleining: koraalrifies

Betekenis:
• 'n Ekostelsel in die see van kalsiumkarbonaat-strukture wat deur koraalpoliepe opgebou is.

Gebruik:
• 'n Koraalrif is 'n trekpleister vir toeriste en hengelaars en dit beskerm ook die kuslyn.

Vertaling:
Engels: coral reef
Nederlands: koraalrif

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: weggooi
Volgende onderwerp: kwyl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Sep 23 10:00:18 MGT 2024