Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
palmboom
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
palmboom
[
boodskap #128228
]
Mon, 04 November 2019 06:05
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Palmboom.
palmboom
Afbreking: palm•boom
Samestelling: palm + boom
Uitspraak: /ˈpalm.bʊə̯m/
Selfstandige naamwoord:
palmboom
Meervoud:
palmbome
Verkleinwoord:
palmboompie
Meervoud van verkleining:
palmboompies
Betekenis:
• 'n Boom wat aan die familie
Arecaceae
behoort (waarvan sewe spesies in Suid-Afrika voorkom).
Gebruik:
• 'n
Palmboom
het 'n gladde, slank en onvertakte stam met 'n kroon van groot, sierlike blare.
Vertaling:
Engels: palm tree
Nederlands: palmboom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
belydenis
Volgende onderwerp:
weggooi
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:28:54 UTC 2025