| belydenis [boodskap #128227] |
So., 03 November 2019 20:13 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
belydenis
Afbreking: be•ly•de•nis
Uitspraak: /bəˈləi̯.dəˌnəs/
Selfstandige naamwoord: belydenis
Meervoud: belydenisse
Betekenis:
• 'n Verklaring wat mens wat aflê dat jy 'n bepaald geloof aanhang.
• Die erkenning van iets (soos sonde of skuld).
Gebruik:
• Ek is by die kerk gedoop en het ook my belydenis van geloof hier afgelê.
• Ná sy belydenis is die man in hegtenis geneem en in die tronk gestop.
Afgelei:
• geloofsbelydenis
• skuldbelydenis
• sondebelydenis
Vertaling:
Engels: confession, creed
Nederlands: belijdenis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|