Tuis » Taal » Woordeboek » herwin
herwin [boodskap #128218] |
Sun, 03 November 2019 10:14 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
herwin
Afbreking: her•win
Werkwoord: herwin
Verlede tyd: het herwin
Betekenis:
• Iets verwerk sodat dit weer gebruik kan word; hersirkuleer.
• Weer in besit kom; terugkry.
Gebruik:
• Papier word herwin om karton te maak.
• Die weermag het die stad herwin nadat dit deur vyandelike magte beset is.
Afgelei:
• herwinbaar
• herwinning
• herwinner
Vertaling:
Engels: to recycle
Nederlands: herwinnen
Nota:
• Woorde wat met "her-" begin, kry nie 'n "ge-" in die verlede tyd nie.
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:28:49 UTC 2025
|