Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
herder
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
herder
[
boodskap #128213
]
Sun, 03 November 2019 08:30
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Herder met sy skape.
herder
Afbreking: her•der
Selfstandige naamwoord:
herder
Meervoud:
herders
Verkleinwoord:
herdertjie
Meervoud van verkleining:
herdertjies
Betekenis:
• Iemand wat 'n kudde skape of ander vee oppas.
• Persoon wat na ander mense omsien.
Gebruik:
• Die
herder
lei sy skape na die groen weivelde.
• Die predikant is 'n
herder
vir sy gemeente.
Spreekwoord:
• As die
herder
dwaal, dwaal die skape. [As leiers foute maak, weet die volgelinge nie wat om te doen nie.]
Afgelei:
• skaapherder
• sieleherder
Vertaling:
Engels: shepherd, herdsman; pastor
Nederlands: herder
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
heldin
Volgende onderwerp:
herinner
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:34:58 UTC 2025