Tuis » Taal » Woordeboek » ritme
ritme [boodskap #128205] |
Sat, 02 November 2019 20:03 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ritme
Afbreking: rit•me
Uitspraak: /ˈrət.mə/
Selfstandige naamwoord: ritme
Meervoud: ritmes
Verkleinwoord: ritmetjie
Meervoud van verkleining: ritmetjies
Betekenis:
• 'n Patroon van klanke wat heeltyd herhaal word.
Gebruik:
• Bekende voorbeelde van biologiese ritme is die hartslag, asemhaling en senu-impulse.
Afgelei:
• dansritme
• hartritme
• ritmies
Vertaling:
Engels: rhythm, beat
Nederlands: ritme
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:30:45 UTC 2025
|