Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lente
lente [boodskap #128199] Sa., 02 November 2019 18:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
lente
Afbreking: len•te


Selfstandige naamwoord: lente
Meervoud: lentes

Betekenis:
• Die seisoen van die jaar tussen winter en somer wanneer dit warmer word en plante begin groei.

Gebruik:
• In die lente raak die dae langer en die nagte korter.
• In die Suidelike Halfrond val September, Oktober en November meteorologies gesproke in die lente.

Sinoniem:
• voorjaar

Antoniem:
• herfs

Afgelei:
• lentedag
• lentefees
• lentemaand
• lentereën
• lenterok
• lenteweer

Vertaling:
Engels: spring
Nederlands: lente

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herfs
Volgende onderwerp: heer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Aug. 30 22:49:49 UTC 2026