| hardloop [boodskap #128192] |
Sa., 02 November 2019 07:22 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24170 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Man wat 'n resies hardloop.
hardloop
Afbreking: hard•loop
Samestelling: hard + loop
Werkwoord: hardloop
Verlede tyd: het gehardloop
Teenwoordige deelwoord: hardlopende
Betekenis:
• Om vinnig vorentoe te beweeg; met versnelde pas voortbeweeg.
Gebruik:
• Sy hardloop vinnig badkamer toe.
Sinoniem:
• nael
Afgelei:
• hardloper
• hardloopskoene
• inhardloop
• rondhardloop
• uithardloop
• saamhardloop
• verbyhardloop
• weghardloop
Spelfout:
• hartloop
Vertaling:
Engels: to run, hurry, make haste
Nederlands: hardlopen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|