Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
handskoen
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
handskoen
[
boodskap #128189
]
Sat, 02 November 2019 06:16
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Weggooibare handskoen.
handskoen
Afbreking: hand•skoen
Samestelling: hand + skoen
Uitspraak: /ˈɦant.skun/
Selfstandige naamwoord:
handskoen
Meervoud:
handskoene
Verkleinwoord:
handskoentjie
Meervoud van verkleining:
handskoentjies
Betekenis:
• Kledingstuk wat die hande warm hou of beskerm.
Gebruik:
• Ek het my
handskoen
êrens verloor.
Spreekwoord:
• Sy trou met die
handskoen
. [By die afwesigheid van die bruidegom die huwelikseremonie met sy gevolmagtigde deurgaan.]
Afgelei:
• handskoenduim
• handskoenvinger
• handskoenfabriek
• handskoenmaker
• handskoenwinkel
• bokshandskoen
Vertaling:
Engels: glove, gauntlet
Nederlands: handschoen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
handsak
Volgende onderwerp:
handtekening
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:30:47 UTC 2025