Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
handsak
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
handsak
[
boodskap #128188
]
Sat, 02 November 2019 05:54
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Handsak.
handsak
Afbreking: hand•sak
Samestelling: hand + sak
Selfstandige naamwoord:
handsak
Meervoud:
handsakke
Verkleinwoord:
handsakkie
Meervoud van verkleining:
handsakkies
Betekenis:
• 'n Kleinerige sak met hingsel (handvatsel) waarin besittings soos sleutels, beursies en selfone gedra word.
Gebruik:
• 'n Vrou se
handsak
bevat baie noodsaaklikhede, maar volgens navorsing bevat dit ook meer bakterieë as die gemiddelde toiletsitplek.
Afgelei:
• handsakdiefstal
Vertaling:
Engels: handbag, vanity-bag
Nederlands: tasje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
handeling
Volgende onderwerp:
handskoen
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:37:43 UTC 2025