| defloreer [boodskap #128172] |
Di., 29 Oktober 2019 15:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24158 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
defloreer
Afbreking: de•flo•reer
Werkwoord: defloreer
Verlede tyd: het gedefloreer
Betekenis:
• Vir die eerste keer met iemand omgang hê.
Gebruik:
• Hy het haar die nag gedefloreer.
Sinoniem:
• ontmaag
• ontmaagd
Afgelei:
• deflorasie
Vertaling:
Engels: to deflower
Nederlands: defloreren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|