| reebok [boodskap #128129] |
Vr., 25 Oktober 2019 14:48 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24182 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Reebokke
reebok
Afbreking: ree•bok
Uitspraak: /ˈrɪə̯.bɔk/
Selfstandige naamwoord: reebok
Meervoud: reebokke
Verkleinwoord: reebokkie
Meervoud van verkleining: reebokkies
Betekenis:
• ’n Europese hertsoort of kleinerige takbokkie, Capreolus capreolus.
Gebruik:
• Die reebok is relatief klein, rooierig en grysbruin, en is by koue omgewings aangepas.
Vertaling:
Engels: roe
Nederlands: reebok, rhebok
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|