Tuis » Taal » Woordeboek » gyselaar
gyselaar [boodskap #128128] |
Fri, 25 October 2019 14:39 |
![](/images/custom_avatars/4607.png) |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gyselaar
Afbreking: gy•se•laar
Selfstandige naamwoord: gyselaar
Meervoud: gyselaars, gyselare
Verkleinwoord: gyselaartjie
Meervoud van verkleining: gyselaartjies
Betekenis:
• 'n Persoon wat teen sy wil gevange gehou word met die doel om iemand anders te dwing om iets te doen.
Gebruik:
• Nadat die losprys betaal is, is die gyselaar vrygelaat.
Afgelei:
• gyselaarsdrama
• gyseldrama
Vertaling:
Engels: hostage
Nederlands: gijzelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Wed Feb 19 18:21:32 UTC 2025
|