Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
suiker
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
suiker
[
boodskap #128108
]
Wed, 23 October 2019 18:10
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Suiker
suiker
Afbreking: sui•ker
Uitspraak: /ˈsœi̯.kər/
Selfstandige naamwoord:
suiker
Meervoud:
suikers
Verkleinwoord:
suikertjie
Meervoud van verkleining:
suikertjies
Betekenis:
• Oplosbare stof om kos te versoet, hoofsaaklik van suikerriet verkry.
• 'n Verbinding van koolstof-, waterstof- en suurstofatome.
Gebruik:
• Ek drink my tee met drie lepels
suiker
.
•
Suiker
is 'n soet en oplosbare koolhidraat met die algemene formule C
x
(H
2
O).
Spreekwoord:
• Hy moet vir sy
suiker
uitkruip. [Selfstandig word.]
Hiponiem:
• bruinsuiker
• strooisuiker
• versiersuiker
Afgelei:
• suikerbeet
• suikerboer
• suikerfabriek
• suikergehalte
• suikergoed
• suikerriet
• suikersiekte
Vertaling:
Engels: sugar
Nederlands: suiker
Sotho: tswekere
Xhosa: iswekile
Werkwoord:
suiker
Verlede tyd:
het gesuiker
Betekenis:
• Met suiker bestrooi; soet maak.
Gebruik:
• Jy sal die verslag moet
suiker
voordat jy dit inhandig.
Vertaling:
Engels: to sugar, sweeten
Nederlands: suikeren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
musiekfees
Volgende onderwerp:
kruid
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 18:19:18 UTC 2025