Tuis » Taal » Woordeboek » musiekfees
musiekfees [boodskap #128107] |
Wed, 23 October 2019 17:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
musiekfees
Afbreking: mu•siek•fees
Samestelling: musiek + fees
Selfstandige naamwoord: musiekfees
Meervoud: musiekfeeste
Verkleinwoord: musiekfesie
Meervoud van verkleining: musiekfesies
Betekenis:
• 'n Musikale fees waar verskillende musikante voor 'n groot skare optree.
Gebruik:
• Die beste Afrikaanse musikante gaan by die musiekfees optree.
Vertaling:
Engels: music festival
Nederlands: muziekfestival
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 18:24:27 UTC 2025
|