Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duinebesie
- duinebesie [boodskap #128103] Wed, 23 October 2019 15:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21258
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Duinebesie.
'n Duinebesie.
duinebesie
Afbreking: dui•ne•be•sie
Samestelling: duin + e + besie
Uitspraak: /ˈdœi̯.nəˌbɪə̯.si/


Selfstandige naamwoord: duinebesie
Meervoud: duinebesies

Betekenis:
• Voertuig met groot bande, ontwerp vir gebruik op strande en duine.

Gebruik:
• Hulle kerjakker met 'n duinebesie op die strand.

Vertaling:
Engels: beach-buggy, dune buggy
Nederlands: buggy

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mishandel
Volgende onderwerp: duin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Feb 19 16:30:46 UTC 2025