Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
skilderkwas
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
skilderkwas
[
boodskap #128096
]
Wed, 23 October 2019 06:25
Leksikograaf
Boodskappe:
21258
Geregistreer:
March 2019
Karma:
1
Senior Lid
Skilderkwasse
skilderkwas
Afbreking: skil•der•kwas
Samestelling: skilder + kwas
Selfstandige naamwoord:
skilderkwas
Meervoud:
skilderkwasse
Verkleinwoord:
skilderkwassie
Meervoud van verkleining:
skilderkwassies
Betekenis:
• 'n Kwas waarmee geskilder word.
Gebruik:
• Die skilder meng twee kleure voordat hy dit met sy
skilderkwas
op die doek aanbring.
Sinoniem:
• verfkwas
Vertaling:
Engels: paint brush
Nederlands: schilderkwast
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
suis
Volgende onderwerp:
skilder
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Wed Feb 19 16:32:03 UTC 2025