Tuis » Taal » Woordeboek » vervolgverhaal
vervolgverhaal [boodskap #128079] |
Mon, 21 October 2019 16:07 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vervolgverhaal
Afbreking: ver•volg•ver•haal
Samestelling: vervolg + verhaal
Selfstandige naamwoord: vervolgverhaal
Meervoud: vervolgverhale
Verkleinwoord: vervolgverhaaltjie
Meervoud van verkleining: vervolgverhaaltjies
Betekenis:
• 'n Storie wat in stukke gedeel is wat op mekaar volg.
Gebruik:
• In episode 5 van ons vervolgverhaal ontdek Jan dat Piet sy mes vir hom in het.
Afgelei:
• middagvervolgverhaal
• radiovervolgverhaal
Vertaling:
Engels: serial
Nederlands: vervolgverhaal, feuilleton
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:34:58 UTC 2025
|