| gelukwens [boodskap #128061] |
Sa., 19 Oktober 2019 08:31 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24150 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gelukwens
Afbreking: ge•luk•wens
Samestelling: geluk + wens
Werkwoord: gelukwens
Verlede tyd: het gelukgewens
Betekenis:
• 'n Goeie wens teenoor iemand uitspreek, gewoonlik na aanleiding van 'n besondere gebeurtenis.
Gebruik:
• Hy word van alle kante gelukgewens met die geboorte van die tweeling.
Vertaling:
Engels: to congratulate
Nederlands: gelukwensen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|