Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » heterotroof
heterotroof [boodskap #127996] Sa., 12 Oktober 2019 17:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
heterotroof
Afbreking: he•tro•troof


Selfstandige naamwoord: heterotroof
Meervoud: heterotrowe

Betekenis:
• 'n Organisme wat nie sy eie voedsel intern produseer nie.

Gebruik:
• 'n Dier is 'n heterotroof wat nie sy kos sintetiseer nie en dus van ander organismes afhanklik is.

Antoniem:
• outotroof

Afgelei:
• heterotrofies

Vertaling:
Engels: heterotroph
Nederlands: heterotroof

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outotroof
Volgende onderwerp: antigeen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 17:40:05 UTC 2025