| ewe [boodskap #127980] |
Vr., 11 Oktober 2019 18:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24136 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ewe
Afbreking: ewe
Uitspraak: /ˈiə̯və/
Byvoeglike naamwoord: ewe
Attributief: ewe
Betekenis:
• (wiskunde) Wat deelbaar is deur twee, soos 'n gelyke getal.
Gebruik:
• Getalle soos twee, vier en ses is ewe.
• Die som van twee ewe getalle is weer 'n ewe getal.
Antoniem:
• onewe
Vertaling:
Engels: even
Nederlands: even
Bywoord: ewe
Betekenis:
• Waarvan die een net soos die ander is; in dieselfde/gelyke mate.
Gebruik:
• Die tweeling is ewe mooi en ewe soet.
Vertaling:
Engels: equally, just as
Nederlands: even
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|