Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » herken
herken [boodskap #127974] Do., 10 Oktober 2019 18:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
herken
Afbreking: her•ken


Werkwoord: herken
Verlede tyd: het herken

Betekenis:
• Om waar te neem en te weet wie of wat dit is; besef dat jy iets of iemand al vroeër gesien het.

Gebruik:
• Hy het sy dogter na al die jare weer herken.

Sinoniem:
• eien
• uitken

Hiponiem:
• gesigherkenning
• spraakherkenning
• stemherkenning

Afgelei:
• herkenbaar
• herkenning

Vertaling:
Engels: to recognise, identify, know
Nederlands: herkennen

Nota:
• Moenie "herken" met "erken" verwar nie.
• Woorde wat met "her-" begin, kry nie 'n "ge-" in die verlede tyd nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: erf
Volgende onderwerp: sindelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 13 05:18:00 UTC 2025