| enjin [boodskap #127960] |
Wo., 09 Oktober 2019 06:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24151 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die enjin van 'n motorkar.
enjin
Afbreking: en•jin
Selfstandige naamwoord: enjin
Meervoud: enjins
Verkleinwoord: enjintjie
Meervoud van verkleining: enjintjies
Betekenis:
• 'n Masjien wat krag lewer en werktuie laat beweeg, soos die aandrywing van 'n motor, vliegtuig of trein.
Gebruik:
• Die enjin se olie moet vervang word.
Sinoniem:
• motor
Hiponiem:
• binnebrandenjin
• gasenjin
• gravitasie-enjin
• petrolenjin
• ruimte-enjin
• stoomenjin
• straalenjin
Afgelei:
• enjinbeheerstelsel
• enjinblok
• enjinkap
Vertaling:
Engels: engine
Nederlands: motor, aandrijving
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|