Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kelner
kelner [boodskap #127953] Mon, 07 October 2019 15:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21124
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kelner wat kos bedien.
'n Kelner wat kos bedien.
kelner
Afbreking: kel•ner


Selfstandige naamwoord: kelner
Meervoud: kelners
Verkleinwoord: kelnertjie
Meervoud van verkleining: kelnertjies

Betekenis:
• Iemand wat vir mense kos en drank aandra. Persoon wat mense in 'n restaurant of kafee bedien.

Gebruik:
• Die kelner neem die kliënte se bestelling.

Antoniem:
• kelnerin (vroulik)

Vertaling:
Engels: waiter, steward
Nederlands: kelner, ober

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vul
Volgende onderwerp: ekstern
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Jan 30 08:22:09 UTC 2025