Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onkundiges
onkundiges [boodskap #127908] Vr., 04 Oktober 2019 17:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24133
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onkundiges
Afbreking: on•kun•di•ges


Selfstandige naamwoord: onkundige
Meervoud: onkundiges

Betekenis:
• Diegene sonder die nodige kennis.

Gebruik:
• Die onkundiges kan nie ander help wat ook niks weet nie.

Sinoniem:
• ongeleerdes
• onervarenes

Antoniem:
• kundiges

Vertaling:
Engels: ignorant, unlearned
Nederlands: onervarenen, ongeleerden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kamer
Volgende onderwerp: dooie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 16 15:50:48 UTC 2025