Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » RE : Moet die "wittes" dan so "wit' bly?
RE : Moet die "wittes" dan so "wit' bly? [boodskap #12784] So, 22 Februarie 1998 00:00 na volgende boodskap
Pofadder  is tans af-lyn  Pofadder
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wat van 'n stad soos Vancouver, waar so baie van die nuwe generasie
ouers het van westerse en oosterse afkoms? Ons moet ons nie verbeel
dat ons nageslag noodwendig wit sal wees nie.

Ons hoef ons nie eers te verbeel nie dat ons eie kinders noodwendig
"wit" sal verkies as lewensmaat.
Re: RE : Moet die "wittes" dan so "wit' bly? [boodskap #12800 is 'n antwoord op boodskap #12784] Ma, 23 Februarie 1998 00:00 Na vorige boodskap
no...  is tans af-lyn  no...
Boodskappe: 5
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Pofadder wrote:

> Wat van 'n stad soos Vancouver, waar so baie van die nuwe generasie
> ouers het van westerse en oosterse afkoms? Ons moet ons nie verbeel
> dat ons nageslag noodwendig wit sal wees nie.
>
> Ons hoef ons nie eers te verbeel nie dat ons eie kinders noodwendig
> "wit" sal verkies as lewensmaat.
>

Dit gaan die oor kleur nie, maar oor standaarde. As jou kind swart
of geel kies as lewensmaat en die persoon is op internasionale standaard
en kan meeding met die beste wat tegnologie en beskaafdheid aanbetref -
kan jy daaroor kla? Hoop nie jou kind sal as lewensmaat iemand kies wat
verkies om nie te leer lees of skryf of bad nie en wat doodgelukkig is
om onder 'n paar sinkplate te bly en eerder 'n Mercedes te hijack as om
te werk daarvoor.
Vorige onderwerp: Swak redenasie Ferdi
Volgende onderwerp: Toets
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:25:53 MGT 2024