Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stamina
stamina [boodskap #127835] Wo., 25 September 2019 05:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26032
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
stamina
Afbreking: sta•mi•na


Selfstandige naamwoord: stamina
Meervoud:

Betekenis:
• Die vermoë om swaarkry of langdurige inspanning te weerstaan.

Gebruik:
• 'n Ryperd sonder stamina is van min waarde vir 'n boer.
• Die atlete se fiksheid, uithouvermoë, stamina en krag is behoorlik op die proef gestel.

Sinoniem:
• deursettingsvermoë
• taaiheid
• uithouvermoë
• volharding

Vertaling:
Engels: stamina, endurance, staying power
Nederlands: uithoudingsvermogen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gratis
Volgende onderwerp: lens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Aug. 07 16:47:45 UTC 2026