| boepie [boodskap #127770] |
Wo., 18 September 2019 05:59 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24133 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boepie
Afbreking: boe•pie
Selfstandige naamwoord: boepie
Meervoud: boepies
Verkleinwoord: boepietjie
Meervoud van verkleining: boepietjies
Betekenis:
• (informeel) 'n Lekker groot, vet maag.
Gebruik:
• Suig daai boepie in, jy moet dalk bietjie meer oefen en minder bier drink!
Vertaling:
Engels: potbelly
Nederlands: bierbuik, spekbuik, buikje, pens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|