| blompot [boodskap #127766] |
Di., 17 September 2019 18:46 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24149 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Blompot met 'n rangskikking van blomme.
blompot
Afbreking: blom•pot
Samestelling: blom + pot
Selfstandige naamwoord: blompot
Meervoud: blompotte
Verkleinwoord: blompotjie
Meervoud van verkleining: blompotjies
Betekenis:
• 'n Vaas waarin mens vars blomme uitstal.
• 'n Houer waarin mens blomplante plant.
Gebruik:
• Sy rangskik die blomme in die blompot.
• Die hond het die blompot omgestamp.
Vertaling:
Engels: vase; flowerpot
Nederlands: vaas; bloempot
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|