Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrika is nie bedoel vir wittes nie ...
Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12772] Sat, 21 February 1998 00:00 na volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Senior Lid
Iemand sê nou die dag vir my Afrika is nie vir die witman bedoel nie. Ons
is nie tuis in Afrika nie. Die kultuur is net bloot eenvoudig nie ons s'n
nie. Hy sê Afrika moet die blyplek word vir die swart volke en die wittes
moet op hulle eie kontinente gaan bly.

Wat sê julle?

Ek kan ook nie eintlik sien hoekom witmense met 'n oorwegend ander kultuur
hulself moet onderwerp aan lewensomstandighede wat so onaangenaam is nie.
Luister maar deesdae na die besprekings om braaivleisvure. Min gelag -
meeste gekla en gemoan! "Fool" ons nie onsself as ons dink "Afrika is in
ons bloed" nie?
--
Nico
(Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)

| jaar. Dit is hoekom mense wat iets tussen hulle ore het, Afrika los vir
| mense wat maer honde, beeste en kinders wil he (soos die vorige 1000
| jaar) en na plekke toe gaan waar mense wil vooruit gaan en met die
| internasionale gemeenskap meeding en nie die hand uithou soos die hele
| Afrika nie.
|
|
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12773 is 'n antwoord op boodskap #12772] Sat, 21 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 21 Feb 1998 01:53:11 GMT, "Nico" wrote:

>

1.Wie "bedoel" plekke vir mense?
2. Daar is toevallig wit Afrikane wat duisende jare al inheems aan die
vasteland is.
3. Alle mense se oorsprong is volgens aanduidings in elk geval Afrika.

Ek dink jy moet eers vra wat is die inhoud van "die witman" as daar so
om die braaivleisvure gepraat word.
Die inhoud sal waarskynlik n raamwerk vir die opmerking skep.
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12777 is 'n antwoord op boodskap #12772] Sat, 21 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2172
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Nico" writes: > Iemand sê nou die dag vir my Afrika is nie vir die witman bedoel nie. Ons
> is nie tuis in Afrika nie. Die kultuur is net bloot eenvoudig nie ons s'n
> nie. Hy sê Afrika moet die blyplek word vir die swart volke en die wittes
> moet op hulle eie kontinente gaan bly.
>
> Wat sê julle?
>
> Ek kan ook nie eintlik sien hoekom witmense met 'n oorwegend ander kultuur
> hulself moet onderwerp aan lewensomstandighede wat so onaangenaam is nie.
> Luister maar deesdae na die besprekings om braaivleisvure. Min gelag -
> meeste gekla en gemoan! "Fool" ons nie onsself as ons dink "Afrika is in
> ons bloed" nie?
> --
> Nico
> (Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)

Ja-nee, bly liewer in Noord-Amerika
waar die regmatige bewoners van die
gebied in reserwes hulle bestaan moet
voer as hulle hul stamerfenis wil behou.
Maar die geskiedenis is meedo"enloos.
Oor 'n paar eeue sal "wittes" nog net
in die berge van die Rockies wegkruip.
Die res van die kontinent sal nie
meer "wit" wees nie.

Gloudina Bouwer
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12791 is 'n antwoord op boodskap #12772] Sun, 22 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 22 Feb 1998 17:02:01 +1100, no...@sell.com.na wrote:
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12792 is 'n antwoord op boodskap #12772] Sun, 22 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
no...  is tans af-lyn  no...
Boodskappe: 5
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Ja-nee, bly liewer in Noord-Amerika
> waar die regmatige bewoners van die
> gebied in reserwes hulle bestaan moet
> voer as hulle hul stamerfenis wil behou.
> Maar die geskiedenis is meedo"enloos.
> Oor 'n paar eeue sal "wittes" nog net
> in die berge van die Rockies wegkruip.
> Die res van die kontinent sal nie
> meer "wit" wees nie.
>
> Gloudina Bouwer

Yep, ek stem staam Gloudina Matwetwe. Oor 'n paar jaar sal SA lyk soos
die res van Afrika. Miljoene swartes wat hand uithou na die Westerse
Belastingbetalers in die res van die wereld. Die 'wittes' sal hulle
gevestig het in ander lande en in ander kulture en natuurlik weereens
suksesvol wees. Dink jy regtig die Amerikaner het na Amerika gegaan om
te ver-Indiaan en die Australier na Aus om te ver-Aboriginal, en die
Europees na afrika om te ver-afrika - wie wil leef soos swartes in
Afrika - nie lees of skryf, met 100 vlieë in jou gesig rondloop en 5
kinders ronddra met elkeen 'n toom van snot om sy kop. Afrika was 'n
tydelike vakansie plek vir blankes - al het ons dit reggekry om die
eerste swart president te leer lees en skryf, al was dit in 'n tronk -
het ons tog geslaag in iets. Jy is doodreg - oor 'n paar jaar sal al
een wat hand uithou in Afrika swart wees en die wat gee steeds
Suid-Afrikaners wees, net in anderlande, wat weer belasting sal betaal
om die sg. onderdruktes in Afrika se koppe bo water te hou. Die
'wittes' in die wereld sal nooit wegkom van julle nie.
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12834 is 'n antwoord op boodskap #12772] Mon, 23 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pofadder  is tans af-lyn  Pofadder
Boodskappe: 5
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Mon, 23 Feb 1998 09:56:56 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:

> On Mon, 23 Feb 1998 00:15:36 GMT, "Nico" wrote:
>
> .
> wanadministrasie>>wat so gereeld op die lappe kom!?! Of geniet jy dit om jou kar elke keer
>> te sluit as jy 'n winkel instap. En om hoe versekeringspremies te betaal?>>
>
Hierdie dinge gebeur orals, maar immigrante sê dis nou erger in za.

Ek sluit hier ook altyd my kar (motor nie meer nie?), en ek het nou
ook 'n alarm, want my motor ('n kewer uit za) is al drie maal
gevandaliseer.
> Dat ek oorsee kan se ek is n Suid-Afrikaner en niemand gooi my met
> iets nie.

Ek dink daar is nog steeds baie vooroordeel teenoor wit
Suid-Afrikaners. Hulle moet oor die algemeen hulle "plek" ken, en
agter alles word "rassisme" gesoek, of bewyse van 'n te gemakkelike
lewe (dws baie bediendes). Regtig, ek moes al partykeer daaroor lag!

Miskien is dit minder op ander plekke as hier. Baie Nieu-Zeelanders is
veral trots op die rol wat hulle oortuig is dat hulle gespeel het in
die afskaffing van apartheid.

Maar een ding is seker: As dit by KRIEKET kom, dan wil almal dat
Hansie se manne beter daarvan afkom as die Australiërs. Die antipatie
teenoor Australiërs is nog sterker as die agterdog vir wit
Suid-Afrikaners!

Pofadder.
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12835 is 'n antwoord op boodskap #12772] Mon, 23 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 1998 00:15:36 GMT, "Nico" wrote:

.
wat so gereeld op die lappe kom!?! Of geniet jy dit om jou kar elke keer[/color]
> te sluit as jy 'n winkel instap. En om hoe versekeringspremies te betaal?>>

Wat ek wel geniet is internasionale sport, goeie BBC-programme op TV,
n handves van menseregte, vryheid van spraak, dat ek Hunter Thompson
se Fear and Loathing in Las Vegas en al Henry Miller se boeke in die
CNA kan gaan koop.
Dat ek met n kommunis openlik kan sit en redeneer oor die voor en
nadele van sosialisme en kapitalisme.
Dat ek oorsee kan se ek is n Suid-Afrikaner en niemand gooi my met
iets nie.
Dat my nefies en niggies twee jaar werkpermitte kan kry vir Brittanje
en terugkom met n baie bree"r visie oor die wereld as van te vore.
Dat ek vriende kan maak met swartmense sonder dat daar "dinge" tussen
ons is.
Dat ek en my bruin vriend in enige restaurant kan gaan sit en eet en
twak gesels. Anders as in die verlede toe hy bv. oorsee vertrek het en
ons gou gaan koffie drink het en n vrees vir doodsverleentheid my
beetgepak het toe ons die koffiewinkel instap omdat ek vergeet het om
vooraf vas te stel of die ou van die winkel n "blind eye" sal gooi oor
die feit dat my vriend nie wit is nie.
Dat my vriend se dogter nou by Potch wil gaan studeer!!!
Dat my bruin UDF/ANC-vriend soms op passievolle wyse Afrikaans
verdedig!!
Dat ek nie meer wanneer ek n winkelsentrum instap, die hele tyd wonder
of n bom gaan ontplof nie.
Dat daar nie meer opmarse deur die stad is waar mense in seerkry en
dinge beskadig word nie.
Dat ek nie meer onder die tafel deur gefluister dinge hoor van
polisiemanne wat mense gaan doodskiet en wegkom daarmee nie. Soos
David Webster n paar strate onder my.
Dat ek soms sien hoe die swart bevolking hulle ten volle agter die
(wit) polisiemanne skaar in optrede teen misdaad.
Dat mens nie meer lees van mense wat op seep gly en doodgaan nie.
Dat ons nou enigiets wat ons wil met enigiemand op enige plek kan
bespreek.
Dat ons die regering kan kritiseer dat ons blou word sonder dat die
veiligheidspolisie ons besoek.
Dat PW nie meer sy simpel vinger in my gesig waai nie.
Dat jong seuns nie meer diensplig hoef te gaan doen nie. En opgefok
terugkom nie.
Dat ons nie meer al die meevallers wat ons ekonomie kry in die
ontwikkeling van wapens druk nie. Soos in 1981 toe jy $1,20 vir elke
Rand gekry het en ons een van die wereld se ryk lande was maar ons al
die geld in Angola uitgeskiet het in plaas van onderwys op te hef of
infrastrukture op te bou.
En dat ons nie meer ons buurstate aanval en hul infrastruktuur
vernietig nie sodat hulle mense later oor die grens kom om kos en geld
by ons te kom soek op enige manier nie.
Dat ek selfs begin sokker kyk het as ons Bafana speel.
Dat die "mixed couple" oorkant die straat nie meer in Londen moet
skuil nie maar nou openlik hulle positiewe en aangename
teenwoordigheid op die straat kan laat geld.
Dat my kinders in hulle skool totaal onbewus is van kleur en die
kinders om hulle eenvoudig op "merite" oordeel. En ook so beoordeel
word.

Die misdaad is sleg, ja. Maar ek reken dit is waarskynlik onafwendbaar
in die oorgangstyd waarin ons is.

Dit sal beter word. Dan het ons nog al die ander dinge he^ wat ek vir
die eerste keer in my lewe ervaar.

Misdaad het waar ek bly by the way in die jare tagtig al begin
toeneem. My hoe" premies kom al van daardie tyd af.

Wanadministrasie? Probeer jy se daar was nie wanadministrasie 5, 10,
15, en 20 jaar gelede nie??!!!!

Deesdae kom dit baie meer uit. In die verlede was dit baie toegesmeer.
Gaan vra maar vir publikasies wat oor "olie skandale" probeer skryf
het in die jare 80. En daar was klaarblyklik baie om te skryf...

En gaan vergelyk dit met die gemak waarmee die Mail & Guardian deesdae
daaroor skryf.
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12836 is 'n antwoord op boodskap #12772] Mon, 23 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: December 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> no...@sell.com.na writes: > >
>>
>> Yep, ek stem staam Gloudina Matwetwe. Oor 'n paar jaar sal SA lyk soos
>> die res van Afrika. Miljoene swartes wat hand uithou na die Westerse
>> Belastingbetalers in die res van die wereld. Die 'wittes' sal hulle
>> gevestig het in ander lande en in ander kulture en natuurlik weereens
>> suksesvol wees. Dink jy regtig die Amerikaner het na Amerika gegaan om
>> te ver-Indiaan en die Australier na Aus om te ver-Aboriginal, en die
>> Europees na afrika om te ver-afrika - wie wil leef soos swartes in
>> Afrika - nie lees of skryf, met 100 vlieë in jou gesig rondloop en 5
>> kinders ronddra met elkeen 'n toom van snot om sy kop. Afrika was 'n
>> tydelike vakansie plek vir blankes - al het ons dit reggekry om die
>> eerste swart president te leer lees en skryf, al was dit in 'n tronk -
>> het ons tog geslaag in iets. Jy is doodreg - oor 'n paar jaar sal al
>> een wat hand uithou in Afrika swart wees en die wat gee steeds
>> Suid-Afrikaners wees, net in anderlande, wat weer belasting sal betaal
>> om die sg. onderdruktes in Afrika se koppe bo water te hou. Die
>> 'wittes' in die wereld sal nooit wegkom van julle nie.
>
>
> Ek kan jou verseker dat die oorgrote
> meerderheid van Afrikaners binne en
> buite Suid-Afrika hulle koppe in skaamte
> laat sak vir hierdie agteraf onchristelike
> arrogante geklets. Dis omdat ons hierdie
> soort skuim in Suid-Afrika vir byna 'n
> halfeeu gehad het, dat die goeie naam
> van die Afrikaner beswadder is.
>>
O lekker! Nou het ons buiten TuTu en Mbeki ook die groot Kanadese Orakel
Gloudina wat weet wie die sogenaamde Afrikaner is en ook hulle self
sommer die reg toe eien om namens hulle te praat? Waar het julle die
opname gedoen? Wie gee julle die reg om die sogenaamde Afrikaner in 'n
boks te druk. Daar is van links tot regs an die politieke spektrum mense
wat as sogenaamde Afrikaners beskou kan word. Maar om nou na dertig jaar
in Kanada names die "oorgrote meerderheid van Afrikaners binne en buite
Suid-Afrika" te praat is darem baie arrogant.

En om ander mense van on-Christelikheid te beskuldig en net daarna na
hulle as skuime te verwys is Christelik?

Groete
Lou
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12838 is 'n antwoord op boodskap #12772] Mon, 23 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article
...
| On Sat, 21 Feb 1998 01:53:11 GMT, "Nico" wrote:
| 1.Wie "bedoel" plekke vir mense?
| 2. Daar is toevallig wit Afrikane wat duisende jare al inheems aan die
| vasteland is.
| 3. Alle mense se oorsprong is volgens aanduidings in elk geval Afrika.
|
| Ek dink jy moet eers vra wat is die inhoud van "die witman" as daar so
| om die braaivleisvure gepraat word.
| Die inhoud sal waarskynlik n raamwerk vir die opmerking skep.
|

Nee, moet nou nie te veel diepsinnig in die hele redenasie delf nie - ek
verstaan eerder dat die persoon probeer sê het dat die kulture / lewenswyse
/ lewensopvattinge van ons as mense van Europese oorsprong en die van
tipiese swart afrika volke nie juis versoenbaar is nie.

|
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12839 is 'n antwoord op boodskap #12772] Mon, 23 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Ja-nee, bly liewer in Noord-Amerika
| waar die regmatige bewoners van die
| gebied in reserwes hulle bestaan moet
| voer as hulle hul stamerfenis wil behou.

Dink julle nie Australie of Nieu-Zeeland sal beter wees om heen te trek
nie? Net omdat daar vandag witmense in NoordAmerika bly, dink ek nie hulle
praat die behandeling van die Indiane goed nie. En Gloudina, jyself sit in
Noord Amerika? Sies - wat het jy nou al gedoen om die Inuit uit die
reserwes te laat ontsnap? Ek hoop nie jy leef in meer luukse omstandighede
as hulle nie. En indien wel - hoe hou jou gewete dit?

| Maar die geskiedenis is meedo"enloos.
| Oor 'n paar eeue sal "wittes" nog net
| in die berge van die Rockies wegkruip.
| Die res van die kontinent sal nie
| meer "wit" wees nie.
|
| Gloudina Bouwer
|
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12840 is 'n antwoord op boodskap #12772] Mon, 23 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2172
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
no...@sell.com.na writes: > >
>
> Yep, ek stem staam Gloudina Matwetwe. Oor 'n paar jaar sal SA lyk soos
> die res van Afrika. Miljoene swartes wat hand uithou na die Westerse
> Belastingbetalers in die res van die wereld. Die 'wittes' sal hulle
> gevestig het in ander lande en in ander kulture en natuurlik weereens
> suksesvol wees. Dink jy regtig die Amerikaner het na Amerika gegaan om
> te ver-Indiaan en die Australier na Aus om te ver-Aboriginal, en die
> Europees na afrika om te ver-afrika - wie wil leef soos swartes in
> Afrika - nie lees of skryf, met 100 vlieë in jou gesig rondloop en 5
> kinders ronddra met elkeen 'n toom van snot om sy kop. Afrika was 'n
> tydelike vakansie plek vir blankes - al het ons dit reggekry om die
> eerste swart president te leer lees en skryf, al was dit in 'n tronk -
> het ons tog geslaag in iets. Jy is doodreg - oor 'n paar jaar sal al
> een wat hand uithou in Afrika swart wees en die wat gee steeds
> Suid-Afrikaners wees, net in anderlande, wat weer belasting sal betaal
> om die sg. onderdruktes in Afrika se koppe bo water te hou. Die
> 'wittes' in die wereld sal nooit wegkom van julle nie.


Ek kan jou verseker dat die oorgrote
meerderheid van Afrikaners binne en
buite Suid-Afrika hulle koppe in skaamte
laat sak vir hierdie agteraf onchristelike
arrogante geklets. Dis omdat ons hierdie
soort skuim in Suid-Afrika vir byna 'n
halfeeu gehad het, dat die goeie naam
van die Afrikaner beswadder is.
>
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12841 is 'n antwoord op boodskap #12772] Mon, 23 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dolfin  is tans af-lyn  Dolfin
Boodskappe: 10
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Junior Lid
ferd...@icon.co.za (Ferdi ) wrote:

> On Sun, 22 Feb 1998 17:02:01 +1100, no...@sell.com.na wrote:

> met ook "'n paar jaar" as die tydperk.

Ek weet nie wie het nou wat hier gese nie, maar net so ter inligting
is ons reeds baie ver soos die res van Afrika. Die regering steek
niet hulle stink rekord weg.

Dit gebeur net so stadig dat niemand die stank agterkom nie. Dit vrot
al vir twee of drie jaar elke jaar meer en meer.

> Jy gaan weer verkeerd bewys word.

Jy woon in seker in AZANIA maat want hier waar ek woon stink dit
lankal.

> Kom ek raai dat jy ook voorspel het dat n burgeroorlog in 1994 gaan uitbreek.

Wag vir die VEESVIERINGE op die honderdste herdenking van die Boere
Oorlog. Wag vir die volgende beplande verkiesing. Let wel, ek se die
BEPLANDE verkiesing.

Dolfin
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12842 is 'n antwoord op boodskap #12772] Mon, 23 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 1998 22:01:07 +1100, no...@sell.com.na wrote:

bietjie meer korrupsie - in Afrika gaan dit net 100x vinniger.>>[/color]

Waar is dit nou weer waar jy bly?
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12843 is 'n antwoord op boodskap #12772] Mon, 23 February 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
no...  is tans af-lyn  no...
Boodskappe: 5
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi wrote:

> On Sun, 22 Feb 1998 17:02:01 +1100, no...@sell.com.na wrote:
>
> met ook "'n paar jaar" as die tydperk.
>
> Jy gaan weer verkeerd bewys word.
>
> Kom ek raai dat jy ook voorspel het dat n burgeroorlog/massamoorde op
> wittes in 1994 gaan uitbreek.

Heeltemal verkeerd - wie wat wit is in Afrika was nog ooit bekommerd
oor 'n massamoord - waar het jy al ooit 'n vreeslike sukses gesien in 'n
sg swart aanslag op sg white trash - dit gaan net sleg wanneer jou hande
deur die internasionale gemeenskap afgekap word. Swart 'freedom
fighters' opgelei in China, Cuba, Rusland - al wat hulle kan doen om ou
mense, vrouens aan te val en 'n bom of twee in Wimpy te stel.
Jy is reg oor die voorspelling wat in die 90's gemaak is, maar dit is
gemaak in die 30's, 40's tot vandag toe. Kyk jy maar hoe dit agteruit
gegaan het - mense soos jy leef in Disneyland as jy die oggend opstaan
en dink dat dit beter is as die vorige dag. Nie eers New Zealand of
Australia kan dit se nie. Elke dag is daar bietjie meer misdaad,
bietjie meer korrupsie - in Afrika gaan dit net 100x vinniger.
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12901 is 'n antwoord op boodskap #12772] Wed, 25 February 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Senior Lid
Sies, Gloudina, lieg jy nou sommer hier so openlik! As jy 'n halfeeu in SA
deurgebring het, plus jou dertig jaar in Kanada, is jy nou iewers in jou
tagtigs!

Jy het al vir dertig jaar, volgens jou, nie skuim nie.

Jy is ook duidelik uit voeling met die oorgrote meerderheid Afrikaners.
Daar is maar min Afrikaners wat so by die swartes wil opkruip. My goeie
naam is nie afhanklik van huigelaars soos jy se standpunte nie.

Jy kritiseer ander van onchristelike arrogante skrywe, en dan noem jy hulle
skuim!?! Sies, Gloudina, skaam jou! Of is jy te dom om te weet wat jy
skryf?
--
Nico
("Relax! ... my ou .... !" - Wie het dit gesê?)

| Ek kan jou verseker dat die oorgrote
| meerderheid van Afrikaners binne en
| buite Suid-Afrika hulle koppe in skaamte
| laat sak vir hierdie agteraf onchristelike
| arrogante geklets. Dis omdat ons hierdie
| soort skuim in Suid-Afrika vir byna 'n
| halfeeu gehad het, dat die goeie naam
| van die Afrikaner beswadder is.
| >
|
|
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12902 is 'n antwoord op boodskap #12772] Wed, 25 February 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 1998 20:22:19 GMT, dol...@waveland.org (Dolfin) wrote:

is ons reeds baie ver soos die res van Afrika. Die regering steek[/color]
> niet hulle stink rekord weg.>>

Maar jy is te slim vir hulle, ne?

>[/color]

Daar is nie so n plek soos Azania nie en ek glo jou as jy se dit stink
waar jy is.

Oorlog. Wag vir die volgende beplande verkiesing. Let wel, ek se die[/color]
> BEPLANDE verkiesing.>>

Fokkit, he?
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12903 is 'n antwoord op boodskap #12772] Wed, 25 February 1998 00:00 Na vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: February 1998
Karma: 0
Senior Lid
Smart Ferdi!!
Jy praat net waar!
Ek erken ruiterlik egter dat die voordele wat jy noem nie baie swaar opweeg
teen die veiligheid en toekoms van my twee wit seuns nie. En my eie
sielerus nie.

Baie van wat jy noem is meetbaar, maar die voortdurende stress waaronder 'n
mens koerant lees en TV kyk, elke dag leef, word nie so maklik gemeet nie,
hoewel dit 'n groot negatiewe faktor in ons samelewing vandag is.
--
Nico
(Bedagsaamheid sal help om besprekings hier vars te hou)

Ferdi wrote in article
...
| On Mon, 23 Feb 1998 00:15:36 GMT, "Nico" wrote:
|
| .
| wat so gereeld op die lappe kom!?! Of geniet jy dit om jou kar elke
keer
| >te sluit as jy 'n winkel instap. En om hoe versekeringspremies te
betaal?>>
|
| Wat ek wel geniet is internasionale sport, goeie BBC-programme op TV,
| n handves van menseregte, vryheid van spraak, dat ek Hunter Thompson
| se Fear and Loathing in Las Vegas en al Henry Miller se boeke in die
| CNA kan gaan koop.
| Dat ek met n kommunis openlik kan sit en redeneer oor die voor en
| nadele van sosialisme en kapitalisme.
| Dat ek oorsee kan se ek is n Suid-Afrikaner en niemand gooi my met
| iets nie.
| Dat my nefies en niggies twee jaar werkpermitte kan kry vir Brittanje
| en terugkom met n baie bree"r visie oor die wereld as van te vore.
| Dat ek vriende kan maak met swartmense sonder dat daar "dinge" tussen
| ons is.
| Dat ek en my bruin vriend in enige restaurant kan gaan sit en eet en
| twak gesels. Anders as in die verlede toe hy bv. oorsee vertrek het en
| ons gou gaan koffie drink het en n vrees vir doodsverleentheid my
| beetgepak het toe ons die koffiewinkel instap omdat ek vergeet het om
| vooraf vas te stel of die ou van die winkel n "blind eye" sal gooi oor
| die feit dat my vriend nie wit is nie.
| Dat my vriend se dogter nou by Potch wil gaan studeer!!!
| Dat my bruin UDF/ANC-vriend soms op passievolle wyse Afrikaans
| verdedig!!
| Dat ek nie meer wanneer ek n winkelsentrum instap, die hele tyd wonder
| of n bom gaan ontplof nie.
| Dat daar nie meer opmarse deur die stad is waar mense in seerkry en
| dinge beskadig word nie.
| Dat ek nie meer onder die tafel deur gefluister dinge hoor van
| polisiemanne wat mense gaan doodskiet en wegkom daarmee nie. Soos
| David Webster n paar strate onder my.
| Dat ek soms sien hoe die swart bevolking hulle ten volle agter die
| (wit) polisiemanne skaar in optrede teen misdaad.
| Dat mens nie meer lees van mense wat op seep gly en doodgaan nie.
| Dat ons nou enigiets wat ons wil met enigiemand op enige plek kan
| bespreek.
| Dat ons die regering kan kritiseer dat ons blou word sonder dat die
| veiligheidspolisie ons besoek.
| Dat PW nie meer sy simpel vinger in my gesig waai nie.
| Dat jong seuns nie meer diensplig hoef te gaan doen nie. En opgefok
| terugkom nie.
| Dat ons nie meer al die meevallers wat ons ekonomie kry in die
| ontwikkeling van wapens druk nie. Soos in 1981 toe jy $1,20 vir elke
| Rand gekry het en ons een van die wereld se ryk lande was maar ons al
| die geld in Angola uitgeskiet het in plaas van onderwys op te hef of
| infrastrukture op te bou.
| En dat ons nie meer ons buurstate aanval en hul infrastruktuur
| vernietig nie sodat hulle mense later oor die grens kom om kos en geld
| by ons te kom soek op enige manier nie.
| Dat ek selfs begin sokker kyk het as ons Bafana speel.
| Dat die "mixed couple" oorkant die straat nie meer in Londen moet
| skuil nie maar nou openlik hulle positiewe en aangename
| teenwoordigheid op die straat kan laat geld.
| Dat my kinders in hulle skool totaal onbewus is van kleur en die
| kinders om hulle eenvoudig op "merite" oordeel. En ook so beoordeel
| word.
|
| Die misdaad is sleg, ja. Maar ek reken dit is waarskynlik onafwendbaar
| in die oorgangstyd waarin ons is.
|
| Dit sal beter word. Dan het ons nog al die ander dinge he^ wat ek vir
| die eerste keer in my lewe ervaar.
|
| Misdaad het waar ek bly by the way in die jare tagtig al begin
| toeneem. My hoe" premies kom al van daardie tyd af.
|
| Wanadministrasie? Probeer jy se daar was nie wanadministrasie 5, 10,
| 15, en 20 jaar gelede nie??!!!!
|
| Deesdae kom dit baie meer uit. In die verlede was dit baie toegesmeer.
| Gaan vra maar vir publikasies wat oor "olie skandale" probeer skryf
| het in die jare 80. En daar was klaarblyklik baie om te skryf...
|
| En gaan vergelyk dit met die gemak waarmee die Mail & Guardian deesdae
| daaroor skryf.
|
|
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12904 is 'n antwoord op boodskap #12772] Wed, 25 February 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Feb 1998 10:06:08 GMT, "F. Stef Roux"
wrote:

[/color]
> toe. (Wat mens dalk kan koppel aan 'n agteruitgang in morele
> standaarde). >>

Moontlik deel daarvan. Eerder van die anargie wat gepaard gaan met
traumatiese verskuiwings in die samelewing ens.

Maar die interresante vraag wat ook hierop n invloed kan he, is die
aanmelding van verkragtings.
Daar word gevra of daar nie eenvoudig ook meer verkragtings is wat
deel van die amptelike statistiek as in die verlede word nie.
Veral ook gesien in die lig van n nogal intense veldtog deur
vroue-bewegings rondom verkragtings die afgelope jaar of twee.

N.B. Ek probeer nie se dit is nie werklik meer nie. Ek glo dit is heel
waarskynlik werklik meer, maar die syfer kan dalk effens opgeblaas
wees deur ander dinge.
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12905 is 'n antwoord op boodskap #12772] Wed, 25 February 1998 00:00 Na vorige boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: December 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:

> Dat daar nie meer opmarse deur die stad is waar mense in seerkry en
> dinge beskadig word nie.

Oeps! Sorrie Ferdi maar kon nie die een laat gaan nie. :)
Re: Afrika is nie bedoel vir wittes nie ... [boodskap #12906 is 'n antwoord op boodskap #12772] Wed, 25 February 1998 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 25 Feb 1998 01:24:43 +0200, Lou wrote:

Dat daar nie meer opmarse deur die stad is waar mense in seerkry
en
>> dinge beskadig word nie.
>
> Oeps! Sorrie Ferdi maar kon nie die een laat gaan nie. :) >>>

Ou Lou,
Ek het destyds n paar gesien en die reelmaat daarvan gesien in
ander tye.
Hierdie een is n arbeids-optrede wat nogal mak is in
vergelyking met wat die Franse byvoorbeeld so elke nou en dan doen.
Die vorige bedeling s'n het ander platvorms gehad, ander
dinamieke wat ek bly is nie meer deel van ons werklikheid uitmaak nie.
Hierdie een laat my nie met die vraag of ons nog oor ses
maande lewend hier gaan wees nie, die ander het.
Vorige onderwerp: Re: VRYBURG ------- MOOI SO MENSE
Volgende onderwerp: Squirrel se stupid nonsens
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 21 13:50:25 UTC 2025