Tuis » Taal » Woordeboek » besigheid
besigheid [boodskap #127716] |
Fri, 13 September 2019 19:51 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21258 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
besigheid
Afbreking: be•sig•heid
Selfstandige naamwoord: besigheid
Meervoud: besighede
Verkleinwoord: besigheidjie
Meervoud van verkleining: besigheidjies
Betekenis:
• Sakeonderneming soos 'n winkel, firma of koöperasie wat goedere of dienste verhandel.
• Sakebedrywighede in die algemeen.
• Bedrywigheid of werksaamheid; dit waarmee mense hul besig hou.
Gebruik:
• Die grootste faktor wat klein van groot besighede onderskei is die onafhanklike eienaarskap en beheer.
• Besigheid is maar sleg vanjaar. Ons het gister goeie besigheid gedoen.
• Dit is my besigheid en het niks met jou uit te waai nie.
Afgelei:
• besigheidsdeel
• besigheidsdistrik
• besigheidsreis
• besigheidskaartjies
Vertaling:
Engels: business, occupation, activity
Nederlands: bezigheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 16:33:28 UTC 2025
|